No Image Caption

Weer 2 Februarie 2026

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm, maar baie warm toestande word in die Suide verwag. Verspreide donderbuie en reën kan in die streke van Kunene, Khomas en Hardap voorkom, maar geïsoleerde donderbuie en reën in Erongo, Otjozondjupa, Omaheke en sentrale noordelike streke. Elders 'n paar donderbuie en reën, behalwe vir die verre Suide.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle aanvanklik met ligte buie en reën waarskynlik.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:56 H: 16:09 L: 22:06

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 18˚ 30˚ Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 20˚ 31˚ Sonnig.

OSHAKATI 19˚ 30˚ Gedeeltelik bewolk.

GOBABIS 32˚ 34˚ Gedeeltelik bewolk.

MARIENTAL 23˚ 37˚ Reën.

KEETMANSHOOP 22˚ 38˚ Sonnig.

WALVISBAAI 18˚ 26˚ Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 22˚ 29˚ Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 13˚ 26˚ Ligte reën.

KAAPSTAD 16˚ 26˚ Ligte reën.

Kommentaar

Republikein 2026-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer