No Image Caption

Weer 19 Junie 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig in die suide. Elders sonnig en warm, maar baie warm in die verre noorde.



KUS: Bewolk en matig met miskolle.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 09:39 L: 15:31 H: 22:09



WINDHOEK 08 25 Sonnig.

RUNDU 08 26 Gedeeltelik bewolk.

OSHAKATI 12 29 Sonnig.

GOBABIS 06 24 Sonnig.

MARIENTAL 07 25 Sonnig.

KEETMANSHOOP 06 23 Sonnig.

WALVISBAAI 10 23 Sonnig.

LUANDA 12 26 Sonnig.

JOHANNESBURG 06 19 Sonnig.

KAAPSTAD 12 16 Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-06-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer