No Image Caption

Weer 19 Januarie 2026

BINNELAND: Mooiweer en baie warm in die Suide en Weste. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie in die Noordooste.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm, maar mooiweer en winderig in die Suide.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 03:47 L: 09:50 H: 16:02

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 18˚ 32˚ Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 17˚ 32˚ Reën.

OSHAKATI 19˚ 34˚ Gedeeltelik bewolk.

GOBABIS 16˚ 32˚ Gedeeltelik bewolk.

MARIENTAL 18˚ 35˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 19˚ 35˚ Sonnig.

WALVISBAAI 12˚ 24˚ Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 23˚ 29˚ Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 14˚ 25˚ Donderbuie.

KAAPSTAD 15˚ 25˚ Sonnig

Kommentaar

Republikein 2026-01-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer