Weer 18 November 2026
WEERWAAK: Hittegolftoestande sal op plekke in die binneland voortduur.
BINNELAND: Mooiweer en warm tot baie warm in die Noordweste en die verre Suide. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm, met enkele tot geïsoleerde donderbuie in die noordelike, noordoostelike, oostelike en suidelike dele, maar geïsoleerde tot verspreide donderbuie oor die sentrale hoogland.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig, met miskolle aanvanklik.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 09:56 L: 16:32 H: 22:52
WINDHOEK 17˚ 30˚ Reën.
RUNDU 21˚ 34˚ Bewolk.
OSHAKATI 20˚ 33˚ Reën.
GOBABIS 19˚ 33˚ Bewolk.
MARIENTAL 23˚ 38˚ Reën
KEETMANSHOOP 26˚ 41˚ Bewolk.
WALVISBAAI 16˚ 21˚ Bewolk.
LUANDA 24˚ 30˚ Sonnig.
JOHANNESBURG 14˚ 23˚ Bewolk.
KAAPSTAD 16˚ 23˚ Sonnig.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie