Weer 18 Junie 2026
WEERWAAK: Swaar donderbuie en reën oor die Suide met moontlike kitsvloede.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koel met swaar donderbuie en reën oor die Suide, maar enkele tot geïsoleerde donderbuie en reën plek-plek oor die oostelike en sentrale dele, met gedeeltelik bewolkte en warm tot baie warm toestande in die Noorde.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle oor die noordelike en sentrale kus. Matige donderbuie en reën word oor die suidelike kus verwag.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 05:43 L: 10:51 H: 18:16
WINDHOEK 02˚ 13˚ Sonnig.
RUNDU 15˚ 28˚ Sonnig.
OSHAKATI 05˚ 20˚ Sonnig.
GOBABIS 10˚ 21˚ Reën.
MARIENTAL 10˚ 19˚ Reën.
KEETMANSHOOP 11˚ 17˚ Reën.
WALVISBAAI 08˚ 15˚ Sonnig.
LUANDA 18˚ 24˚ Sonnig.
JOHANNESBURG 05˚ 17˚ Bewolk.
KAAPSTAD 11˚ 18˚ Sonnig.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie