No Image Caption

Weer 18 Desember 2025

Mandy Rittmann
WEERWAAK: Swaar reënval met kitsvloede op plekke is heel waarskynlik in die streke van Ohangwena, Otjozondjupa, Oshikoto, Kavango en Zambezi.

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die ||Kharasstreek. Elders is dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met verspreide donderbuie in Ohangwena en Oshikoto, maar geïsoleerd in die sentrale en oostelike dele.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:19 H: 14:28 L: 20:29

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 17˚ 30˚ Bewolk.

RUNDU 20˚ 30˚ Reën.

OSHAKATI 19˚ 33˚ Bewolk.

GOBABIS 18˚ 33˚ Reën.

MARIENTAL 20˚ 35˚ Bewolk.

KEETMANSHOOP 19˚ 35˚ Sonnig.

WALVISBAAI 14˚ 24˚ Sonnig.

LUANDA 23˚ 30˚ Sonnig.

JOHANNESBURG 14˚ 24˚ Reën.

KAAPSTAD 14˚ 25˚ Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer