Weer 17 Junie 2026
Weer 17 Junie 2026

Weer 17 Junie 2026

-

WEERWAAK: Koue, nat en winderige weer met moontlike ryp oor die suidelike dele wat na die sentrale dele kan versprei.


BINNELAND: Aanvanklik gedeeltelik bewolk en koud, met ryp en sneeu moontlik plek-plek oor die suidwestelike dele en verspreide tot wydverspreide donderbuie en reën oor IIKharas en Hardap. Reën kan plek-plek oor die Omaheke en sentrale hoogland voorkom, met miskolle aanvanklik langs die verre westelike dele. 


KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle aanvanklik, met matige tot swaar reën oor die suidelike dele.


GETYE BY WALVISBAAI: L: 10:56 H: 17:26 L: 23:28


WINDHOEK       04˚  18˚  Sonnig.

RUNDU           09˚  25˚  Sonnig.

OSHAKATI        10˚  23˚  Sonnig.

GOBABIS         09˚  24˚  Sonnig.

MARIENTAL       08˚  18˚  Reën.

KEETMANSHOOP  08˚  18˚  Reën.

WALVISBAAI       07˚  15˚  Sonnig.

LUANDA          19˚  25˚ Sonnig.

JOHANNESBURG   05˚  18˚  Bewolk.

KAAPSTAD        11˚  19˚  Sonnig.



Kommentaar

Republikein 2026-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer