Weer 17 Desember 2025
WEERWAAK: Matige tot swaar reënval met kitsvloede op plekke is heel waarskynlik in die streke van Ohangwena, Oshana, Otjozondjupa, Oshikoto, Kavango en Zambezi Donderdag. Tref asseblief die nodige voorsorgmaatreëls.
BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die ||Kharastreek en die verre Weste. Elders is dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie, maar geïsoleerde tot verspreide donderbuie in die Noordooste en Ooste. Winderige weer sal na verwagting in die binneland voortduur.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle op plekke.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:40 H: 14:00 L: 20:08
VOORUITSIGTE
WINDHOEK 18˚ 29˚ Bewolk.
RUNDU 19˚ 30˚ Swaar donderstorm.
OSHAKATI 20˚ 32˚ Bewolk.
GOBABIS 18˚ 31˚ Reën.
MARIENTAL 16˚ 33˚ Gedeeltelik bewolk.
KEETMANSHOOP 15˚ 30˚ Sonnig.
WALVISBAAI 14˚ 23˚ Bewolk.
LUANDA 21˚ 28˚ Gedeeltelik bewolk.
JOHANNESBURG 14˚ 23˚ Gedeeltelik bewolk.
KAAPSTAD 13˚ 22˚ Sonnig.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie