Weer 17 April 2026
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie oor die verre Ooste, maar matige oornagbuie oor die suidwestelike dele. Sterk winde sal oor die binneland voortduur.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle aanvanklik met buie oornag oor die Suide.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:12 H: 15:33 L: 21:22
WINDHOEK 11˚ 23˚ Sonnig.
RUNDU 17˚ 29˚ Reën.
OSHAKATI 16˚ 29˚ Sonnig.
GOBABIS 12˚ 28˚ Sonnig.
MARIENTAL 10˚ 29˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 09˚ 23˚ Sonnig.
WALVISBAAI 14˚ 18˚ Sonnig.
LUANDA 25˚ 30˚ Reën.
JOHANNESBURG 13˚ 19˚ Reën.
KAAPSTAD 14˚ 16˚ Reën.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie