die weer
die weer

Weer 16 September 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm in die Suide. Elders warm tot baie warm. Moontlik reën buie kan in die verre suide verwag word. Winderige toestande sal oor die weste voorkom.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met aanvanklik miskolle.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 11:54 L: 18:09 H: 00:27

WINDHOEK 13 30 Sonnig.



RUNDU 15 38 Sonnig.



OSHAKATI 17 36 Sonnig.



GOBABIS 10 30 Sonig.



MARIENTAL 10 26 Sonnig.

KEETMANSHOOP 10 25 Sonnig.



WALVISBAAI 11 19 Sonnig.



LUANDA 20 27 Sonnig.



JOHANNESBURG 08 27 Sonnig.



KAAPSTAD 07 16 Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-12-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer