Weer 16 Junie 2026
Weer 16 Junie 2026

Weer 16 Junie 2026

-

WEERWAAK: Koue, nat en winderige toestande met ryp wat vanaf môre plek-plek oor die suidelike en sentrale dele verwag kan word.  


BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met die moontlikheid van reën oor die ||Kharasstreek. Elders mooiweer en matig tot warm. 


KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle aanvanklik met die moontlikheid van reën oor die suidelike kus.


GETYE BY WALVISBAAI: L: 10:10 H: 16:38 L: 22:36


WINDHOEK       04˚  22˚  Sonnig.

RUNDU           07˚  28˚  Sonnig.

OSHAKATI        12˚  28˚  Sonnig.

GOBABIS         06˚  25˚  Sonnig.

MARIENTAL       11˚  25˚  Sonnig.

KEETMANSHOOP  10˚  21˚  Bewolk.

WALVISBAAI       04˚  17˚  Sonnig.

LUANDA          20˚  25˚ Sonnig.

JOHANNESBURG   09˚  18˚  Sonnig.

KAAPSTAD        10˚  19˚  Bewolk.



Kommentaar

Republikein 2026-06-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer