No Image Caption

Weer 16 Januarie 2026

Annemarie du Toit
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie, maar verspreide donderbuie in Kavango en Zambezi.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:08 H: 14:10 L: 20:16

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 17˚ 33˚ Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 19˚ 34˚ Verspreide donderbuie.

OSHAKATI 19˚ 34˚ Bewolk.

GOBABIS 19˚ 34˚ Gedeeltelik bewolk.

MARIENTAL 20˚ 36˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 19˚ 36˚ Sonnig.

WALVISBAAI 16˚ 25˚ Sonnig.

LUANDA 23˚ 29˚ Sonnig.

JOHANNESBURG 15˚ 27˚ Gedeeltelik bewolk met donderbuie.

KAAPSTAD 13˚ 23˚ Sonnig

Kommentaar

Republikein 2026-01-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer