Weer 16 Januarie 2024
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm, maar baie warm in die suide en weste. Geïsoleerde donderbuie kan in Oshikoto, Oshana, Ohangwena, Khomas, Omaheke en Hardap voorkom en wydverspreide donderbuie in Otjozondjupa, Kavango en Zambezi.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met motreën oor die sentrale kus.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 07:02 L: 13:13 H: 19:25
VOORUITSIGTE
WINDHOEK 17° 34° Gedeeltelik bewolk.
RUNDU 22° 28° Bewolk.
OSHAKATI 22° 31° Bewolk.
GOBABIS 18° 33° Gedeeltelik bewolk.
MARIENTAL 19° 37° Meestal sonnig.
KEETMANSHOOP 18° 36° Gedeeltelik bewolk.
WALVISBAAI 16° 26° Gedeeltelik bewolk.
LUANDA 23° 31° Gedeeltelik bewolk.
JOHANNESBURG 16° 28° Gedeeltelik bewolk.
KAAPSTAD 16° 27° Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie