Weer 15 Junie 2026
WEERWAAK: Koue, nat en winderige toestande met die moontlikheid van ryp kan vanaf Woensdag oor die suidelike en sentrale gedeeltes van die land verwag word.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig in die |}Kharasstreek, andersins mooi weer en matig tot baie warm. Winderige toestande kan op plekke voorkom.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle in die oggend.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:23 H: 15:50 L: 21:44
WINDHOEK 10˚ 22˚ Sonnig.
RUNDU 08˚ 26˚ Sonnig.
OSHAKATI 11˚ 27˚ Sonnig.
GOBABIS 10˚ 24˚ Sonnig.
MARIENTAL 09˚ 25˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 06˚ 20˚ Bewolk.
WALVISBAAI 09˚ 18˚ Sonnig.
LUANDA 20˚ 24˚ Bewolk.
JOHANNESBURG 05˚ 20˚ Sonnig.
KAAPSTAD 09˚ 16˚ Bewolk.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie