No Image Caption

Weer 15 Januarie 2026

Annemarie du Toit
BINNELAND: Sonnig en warm in die Suide en Weste. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie in Ohangwena, Oshikoto, Otjozondjupa en Omaheke, maar geïsoleerde tot verspreide donderbuie in Kavango en Zambezi.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:26 H: 13:33 L: 19:38

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 16˚ 33˚ Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 20˚ 35˚ Ligte reën.

OSHAKATI 18˚ 35˚ Gedeeltelik bewolk.

GOBABIS 16˚ 34˚ Bewolk.

MARIENTAL 15˚ 34˚ Gedeeltelik bewolk.

KEETMANSHOOP 13˚ 33˚ Sonnig.

WALVISBAAI 15˚ 24˚ Sonnig.

LUANDA 22˚ 29˚ Sonnig.

JOHANNESBURG 14˚ 28˚ Gedeeltelik bewolk met donderbuie.

KAAPSTAD 12˚ 23˚ Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2026-01-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer