Photo Caption
Photo Caption

Weer 14 September 2026

Francoise Steynberg

WEERWAAK: Koue, nat en winderige toestande word verwag.


BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm oor die suidwestelike dele. Elders warm tot baie warm met enkele donderbuie en reën plek-plek oor die binneland.


KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle aanvanklik. Ligte reën kan oor die suidelike dele voorkom.


GETYE BY WALVISBAAI: H: 04H02 L: 09H52 H: 16H16


VOORUITSIGTE


WINDHOEK 16˚ 26˚ Bewolk.

RUNDU 18˚ 34˚ Sonnig.

OSHAKATI 15˚ 32˚ Sonnig.

GOBABIS 09˚ 28˚ Sonnig.

MARIENTAL 10˚ 24˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 09˚ 22˚ Sonnig.

WALVISBAAI 12˚ 20˚ Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 21˚ 27˚ Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 10˚ 22˚ Reën.

KAAPSTAD 14˚ 16˚ Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2026-09-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer