Weer 14 Januarie 2026
WEERWAAK: Hittegolftoestande in die Suide sal voortduur.
BINNELAND: Sonnig en baie warm in die Suidweste. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie, maar verspreide donderbuie in die Noorde, Khomas en Omaheke.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 06:36 H: 12:43 L: 18:55
VOORUITSIGTE
WINDHOEK 17˚ 31˚ Ligte reën.
RUNDU 19˚ 33˚ Reën.
OSHAKATI 20˚ 33˚ Bewolk.
GOBABIS 20˚ 35˚ Reën.
MARIENTAL 21˚ 37˚ Ligte reën.
KEETMANSHOOP 21˚ 38˚ Ligte reën.
WALVISBAAI 15˚ 25˚ Gedeeltelik bewolk.
LUANDA 24˚ 29˚ Gedeeltelik bewolk.
JOHANNESBURG 13˚ 27˚ Gedeeltelik bewolk.
KAAPSTAD 15˚ 24˚ Sonnig

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie