Weer 13 Maart 2026
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie plek-plek oor die Noordooste.
KUS: Sonnig en warm oor die sentrale kus, maar gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met miskolle aanvanklik oor die suidelike en noordelike kus.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 05:42 H: 12:00 L: 18:11
WINDHOEK 15˚ 32˚ Sonnig.
RUNDU 14˚ 29˚ Sonnig.
OSHAKATI 19˚ 32˚ Sonnig.
GOBABIS 15˚ 29˚ Sonnig.
MARIENTAL 19˚ 35˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 23˚ 33˚ Sonnig.
WALVISBAAI 20˚ 30˚ Sonnig.
LUANDA 24˚ 29˚ Sonnig.
JOHANNESBURG 11˚ 20˚ Bewolk.
KAAPSTAD 16˚ 28˚ Sonnig.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie