No Image Caption

Weer 13 Januarie 2026

Annemarie du Toit
BINNELAND: Sonnig en baie warm in die Suidweste. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie, maar geïsoleerde tot verspreide donderbuie in die Noorde op plekke. ’n Fris tot sterk suidwestewind kan in die Suide en Weste waai.

WEERWAAK: Hittegolftoestande kan vandag en môre in die Suide voortduur.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 05:31 H: 11:40 L: 18:04

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 18˚ 30˚ Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 20˚ 37˚ Ligte reën.

OSHAKATI 18˚ 33˚ Verspreide donderbuie.

GOBABIS 18˚ 35˚ Gedeeltelik bewolk.

MARIENTAL 22˚ 38˚ Ligte reën.

KEETMANSHOOP 20˚ 39˚ Gedeeltelik bewolk.

WALVISBAAI 15˚ 27˚ Bewolk.

LUANDA 22˚ 29˚ Sonnig.

JOHANNESBURG 14˚ 28˚ Donderbuie.

KAAPSTAD 14˚ 25˚ Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2026-01-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer