Weer 13 Februarie 2026
WEERWAAK: Erge donderstorms word verwag in die Noordelike en Noordoostelike streke asook Khomas, Omaheke en Hardap, met kitsvloede plek-plek.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met wydverspreide donderbuie en reën oor die Noorde, Noordooste, Khomas, Omaheke en Hardap. Elders kan geïsoleerde donderbuie met enkele buie voorkom.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle aanvanklik. Ligte reën kan plek-plek langs die kus verwag word.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:11 H: 13:17 L: 19:21
WINDHOEK 15˚ 26˚ Reën.
RUNDU 19˚ 26˚ Reën.
OSHAKATI 18˚ 26˚ Reën.
GOBABIS 18˚ 28˚ Reën.
MARIENTAL 17˚ 23˚ Reën.
KEETMANSHOOP 14˚ 33˚ Sonnig.
WALVISBAAI 16˚ 21˚ Sonnig.
LUANDA 24˚ 30˚ Bewolk.
JOHANNESBURG 15˚ 27˚ Bewolk.
KAAPSTAD 13˚ 23˚ Bewolk.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie