No Image Caption

Weer 12 September 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die suidelike en sentrale gebiede met ’n paar buie. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm. Winderige toestande sal oor die binneland voorkom.



KUS: Bewolk en matig met buie in die Suide.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 05:31 L: 11:20 H: 17:49



WINDHOEK 12 28 Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 17 36 Sonnig.

OSHAKATI 16 35 Gedeeltelik bewolk.

GOBABIS 10 36 Bewolk.

MARIENTAL 09 29 Bewolk.

KEETMANSHOOP 08 27 Bewolk.

WALVISBAAI 12 28 Bewolk.

LUANDA 21 24 Sonnig.

JOHANNESBURG 14 27 Bewolk.

KAAPSTAD 14 18 Bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-11-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer