Weer 12 November 2026
WEERWAAK: Hittegolftoestande sal oor die suidoostelike dele van die land voortduur.
BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die verre Suide. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm, met ligte donderbuie oor die Kunene, Omusati, Oshana, Ohangwena, Oshikoto, Otjozondjupa, Khomas en Hardap.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig, met miskolle aanvanklik. Ligte reën word langs die noordelike kus verwag.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 10:30 H: 16:50 L: 22:47
WINDHOEK 17˚ 34˚ Bewolk.
RUNDU 20˚ 38˚ Sonnig.
OSHAKATI 20˚ 34˚ Sonnig.
GOBABIS 21˚ 36˚ Sonnig.
MARIENTAL 23˚ 39˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 21˚ 38˚ Sonnig.
WALVISBAAI 15˚ 22˚ Sonnig.
LUANDA 24˚ 28˚ Bewolk.
JOHANNESBURG 15˚ 32˚ Sonnig.
KAAPSTAD 13˚ 22˚ Sonnig.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie