Weer 12 Mei 2026
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig oor die verre Suide, maar warm tot baie warm oor die verre westelike en noordoostelike dele. Elders sonnig en matig tot baie warm.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle aanvanklik.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 05:55 H: 12:14 L: 18:H00
WINDHOEK 06˚ 23˚ Sonnig.
RUNDU 14˚ 32˚ Sonnig.
OSHAKATI 11˚ 32˚ Sonnig.
GOBABIS 08˚ 28˚ Sonnig.
MARIENTAL 08˚ 22˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 12˚ 21˚ Sonnig.
WALVISBAAI 10˚ 24˚ Sonnig.
LUANDA 21˚ 26˚ Bewolk.
JOHANNESBURG 06˚ 20˚ Sonnig.
KAAPSTAD 13˚ 18˚ Bewolk.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie