die weer
die weer

Weer 12 Mei 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Sonnig en matig tot warm in die Suide, andersins sonnig en warm maar baie warm in die verre noorde.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:08 H: 15:33 L: 21:13

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 06° 25° sonnig

RUNDU 08° 28° sonnig

OSHAKATI 12° 29° sonnig

GOBABIS 06° 26° sonnig

MARIENTAL 07° 23° sonnig

KEETMANSHOOP 06° 21° sonnig

WALVISBAAI 12° 27° sonnig

LUANDA 22° 30° gedeeltelik bewolk en baie warm

JOHANNESBURG 06° 19° gedeektelik bewolk en matig

KAAPSTAD 08° 19° gedeeltelik bewolk en warm

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer