No Image Caption

Weer 12 Maart 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Sonnig en warm in die suidweste. Elders gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie maar geïsoleerde tot verspreide donderbuie in die Zambezi, Kavango-Oos, Kavango-Wes en Kunene.



KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:37 H: 14:55 L: 20:47



WINDHOEK 16 28 Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 18 30 Gedeeltelik bewolk.

OSHAKATI 20 31 Sonnig.

GOBABIS 20 31 Sonnig.

MARIENTAL 22 35 Gedeeltelik bewolk.

KEETMANSHOOP 22 35 Sonnig.

WALVISBAAI 16 29 Sonnig.

LUANDA 26 29 Bewolk.

JOHANNESBURG 16 24 Ligte reën.

KAAPSTAD 18 25 Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer