Weer 12 Junie 2026
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig oor die verre suidelike dele met moontlike reënbuie. Elders matig tot warm, maar mooiweer en warm tot baie warm in die Noorde.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel in die verre Suide met die moontlikheid van ligte reënbuie. Elders matig met miskolle aanvanklik.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 06:57 H: 13:20 L: 19:07
WINDHOEK 09˚ 24˚ Sonnig.
RUNDU 11˚ 29˚ Sonnig.
OSHAKATI 12˚ 29˚ Sonnig.
GOBABIS 08˚ 30˚ Sonnig.
MARIENTAL 09˚ 25˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 07˚ 19˚ Bewolk.
WALVISBAAI 09˚ 20˚ Sonnig.
LUANDA 21˚ 25˚ Bewolk.
JOHANNESBURG 06˚ 22˚ Sonnig.
KAAPSTAD 08˚ 16˚ Sonnig.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie