No Image Caption

Weer 12 Desember 2025

Mandy Rittmann
WEERWAAK: Swaar donderbuie word verwag oor die noordelike en sentrale streke, met 'n waarskynlikheid van kitsvloede.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met verspreide donderbuie, maar wydverspreide donderbuie in die Noordooste wat na die sentraal-oostelike dele uitbrei.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 09:29 L: 16:02 H: 22:28

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 17˚ 28˚ Reën.

RUNDU 20˚ 31˚ Donderstorms.

OSHAKATI 19˚ 30˚ Sonnig.

GOBABIS 19˚ 32˚ Reën.

MARIENTAL 20˚ 33˚ Reën.

KEETMANSHOOP 19˚ 33˚ Reën.

WALVISBAAI 17˚ 28˚ Sonnig.

LUANDA 23˚ 28˚ Sonnig.

JOHANNESBURG 15˚ 25˚ Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 14˚ 22˚ Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-12-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer