No Image Caption

Weer 11 November 2025

Iréne-Mari van der Walt
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die Suide, elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie in die Noordooste.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 00:05 H: 06:46 L: 12:46

WINDHOEK 19˚ 34˚ Sonnig.

RUNDU 19˚ 32˚ Gedeeltelik bewolk met donderbuie

OSHAKATI 21˚ 37˚ Gedeeltelik bewolk.

GOBABIS 18˚ 34˚ Sonnig

MARIENTAL 19˚ 35˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 12˚ 28˚ Sonnig.

WALVISBAAI 14˚ 20˚ Gedeeltelik bewolk

LUANDA 24˚ 29˚ Gedeeltelik sonnig.

JOHANNESBURG 12˚ 20˚ Oggendreën.

KAAPSTAD 16˚ 25˚ Sonnig

Kommentaar

Republikein 2025-11-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer