Photo Caption
Photo Caption

Weer 11 Mei 2026

Meteona

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig oor die Suide met oggendreënbuie oor die verre Suide van die ||Kharasstreek. Elders sonnig en matig tot baie warm.


KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle aanvanklik oor die noordelike en sentrale kus. Reënbuie is moontlik oor die suidelike kus gedurende die vroeë oggendure.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 04:59 H: 11:13 L: 17:03


VOORUITSIGTE


WINDHOEK 06˚ 23˚ Sonnig.

RUNDU 14˚ 30˚ Sonnig.

OSHAKATI 11˚ 31˚ Sonnig.

GOBABIS 10˚ 24˚ Sonnig.

MARIENTAL 07˚ 22˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 07˚ 19˚ Sonnig.

WALVISBAAI 13˚ 22˚ Sonnig.

LUANDA 21˚ 27˚ Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 04˚ 17˚ Sonnig.

KAAPSTAD 16˚ 18˚ Reën.

Kommentaar

Republikein 2026-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer