No Image Caption

Weer 11 Julie 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig in die ||Kharasstreek. Elders sonnig en warm, maar baie warm op plekke in die Noorde.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 03:39 L: 09:40 H: 16:10



WINDHOEK 05 23 Sonnig.

RUNDU 08 26 Sonnig.

OSHAKATI 12 29 Sonnig.

GOBABIS 05 24 Sonnig.

MARIENTAL 08 27 Sonnig.

KEETMANSHOOP 08 25 Sonnig.

WALVISBAAI 15 25 Sonnig.

LUANDA 18 26 Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 03 20 Sonnig.

KAAPSTAD 05 14 Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-07-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer