Photo Caption
Photo Caption

Weer 10 September 2026

-

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie en reën wat oor die Noordweste kan voorkom.

 

KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met miskolle aanvanklik. Ligte reën moontlik plek-plek oor die noordelike dele.


GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:47 H: 15:09 L: 21:13


WINDHOEK      18˚   26˚  Bewolk.

RUNDU          19˚   31˚  Bewolk.

OSHAKATI       21˚   31˚  Bewolk.

GOBABIS        17˚   27˚  Sonnig.

MARIENTAL      17˚   31˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 19˚   31˚  Sonnig.

WALVISBAAI     19˚   27˚  Sonnig.

LUANDA         20˚   24˚  Bewolk.

JOHANNESBURG 11˚   23˚  Sonnig.

KAAPSTAD       16˚   18˚ Bewolk.



Kommentaar

Republikein 2026-09-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer