Weer 10 Maart 2026
Weer 10 Maart 2026

Weer 10 Maart 2026

Eva Rittmann

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie wat plek-plek die noordelike en sentraal-oostelike dele kan voorkom. Sonnig en warm tot baie warm oor die verre Suide.


KUS: Sonnig en warm tot baie warm met sandstorms wat oor die sentrale en suidelike dele kan voorkom. Gedeeltelik bewolk en warm met ligte reënbuie moontlik oor die noordelike dele.


GETYE BY WALVISBAAI:  H: 07:03 L: 13:07 H: 19:34


WINDHOEK         17˚  28˚   Sonnig.

RUNDU             19˚  28˚   Reën.

OSHAKATI          20˚  29˚   Bewolk.

GOBABIS           18˚  28˚   Sonnig.

MARIENTAL         20˚  32˚   Sonnig.

KEETMANSHOOP    22˚  34˚   Sonnig.

WALVISBAAI         20˚  34˚   Sonnig.

LUANDA            24˚  29˚   Bewolk.

JOHANNESBURG    08˚   23˚   Sonnig.

KAAPSTAD          19˚   31˚   Sonnig.



Kommentaar

Republikein 2026-03-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer