Weer 10 Augustus 2026
WEERWAAK: Koue en winderige toestande word oor die suidelike en sentrale met ryp op plekke verwag.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud oor die suidelike en sentrale gedeeltes. Elders sal dit sonnig en warm tot baie, maar bloedig warm oor die noordwestelike gedeeltes wees. Sterk winde sal oor die binneland voortduur.
KUS: Gedeeltelik en bewolk en koel tot matig met miskolle oor die sentrale kus in die oggend. Sandstorms kan oor die suidelike kus voorkom.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:35 H: 14:00 L: 20:00
WINDHOEK 02˚ 15˚ Sonnig.
RUNDU 13˚ 28˚ Sonnig.
OSHAKATI 14˚ 28˚ Sonnig.
GOBABIS 02˚ 14˚ Sonnig.
MARIENTAL 03˚ 15˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 03˚ 14˚ Sonnig.
WALVISBAAI 09˚ 19˚ Sonnig.
LUANDA 18˚ 22˚ Gedeelltelik bewolk.
JOHANNESBURG 04˚ 15˚ Gedeeltelik bewolk
KAAPSTAD 08˚ 15˚ Gedeeltelik bewolk


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie