Die Weer Logo
Die Weer Logo

Weer 1 November 2023

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie in die noordooste. Winderige weer sal voortduur.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle aanvanklik.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 05:18 L: 11:03 H: 17:27

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 18° 34° Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 17° 37° Gedeeltelik bewolk.

OSHAKATI 22° 39° Sonnig.

GOBABIS 17° 36° Sonnig.

MARIENTAL 15° 34° Sonnig.

KEETMANSHOOP 19° 33° Gedeeltelik bewolk.

WALVISBAAI 15° 21° Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 23° 29° Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 06° 19° Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 17° 30° Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2026-04-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer