Weer 1 Julie 2026
Weer 1 Julie 2026

Weer 1 Julie 2026

-

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm in die Suide, sentrale, sentrale oostelike en noordwestelike dele met moontlike reën oor die verre Suidweste. Elders, sonnig en warm tot baie warm. 


KUS: Gedeeltelik bewolk en koel met miskolle aanvanklik. Oornagreën kan moontlik plek-plek oor die kus verwag word.


GETYE BY WALVISBAAI: L 09:45 H 16:17 L 21:59


WINDHOEK       -1˚  18˚  Sonnig.

RUNDU           09˚  29˚  Sonnig.

OSHAKATI        06˚  29˚  Sonnig.

GOBABIS         01˚  27˚  Sonnig.

MARIENTAL       -1˚  22˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP  02˚ 13˚ Bewolk.

WALVISBAAI       08˚ 16˚  Sonnig.

LUANDA          19˚ 24˚ Bewolk.

JOHANNESBURG   09˚ 18˚  Sonnig.

KAAPSTAD        11˚ 14˚  Sonnig.


Kommentaar

Republikein 2026-07-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer