Waarskuwing teen El Niño
Indiese Oseaan dalk ook weer warm
Weerkenners waarsku dat die kans nou verdriedubbel het dat 'n El Niño vanjaar nog sal vorm, terwyl die Indiese Oseaan ook besig is om warmer te raak.
Die Australiese Buro vir Meteorologie het sy Enso-uitkykstatus nou amptelik na ’n El Niño-waarskuwing verander. Dit kom terwyl internasionale weervoorspellers sê die kans is no
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie