‘Verligting’ kom glo vir sopnat Noorde
Reënweer maak plek vir sonskyn
Onweerstoestande oor die noordelike dele van die land sal vanaf môre begin plek maak vir meer sonnige weer tot volgende week Dinsdag.
Terwyl verspreide tot wydverspreide donderbuie nog vir vandag oor die Otjozondjupa- en Omahekestreek verwag word, is daar ’n “bietjie verligting” op pad vir die noordelike ge
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie