Toestande vir reën verbeter

Goeie reën vroeg in Desember verwag
Die Namibiese weerkantoor het vir vandag donderstorms in die Noorde voorspel.
Elvira Hattingh
Namibië kan goeie reën in die eerste helfte van Desember verwag en dan weer in Januarie, terwyl die tweede deel van Desember asook Februarie na verwagting ietwat droër sal wees.
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer