Sneeu vir Suide voorspel
Kouefront bring ligte reën
Die Namibiese weerkantoor sê die frontale afkoeling van die afgelope naweek sal vandeesweek vir erge koue vir die suidelike, sentrale en oostelike dele sorg.
Sneeu kan na verwagting vroeg vandeesweek oor die berge in die suide van Namibië voorkom. Die Namibiese weerkantoor se Richard Nashikaku het verduidelik die frontale afkoeling van
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie