No Image Caption

Reënboog herinner Hardap aan 2025 se seën

Francoise Steynberg
Namibië gaan 'n nat Kersfees binne met landswye reën wat val. By die Hardapplotte by Mariental het die reënboog opnuut inwoners herinner aan die seën wat hulle in 2025 ontvang is. Die Hardapdam se vlak staan tans op 57,7% teenoor die 5,5% verlede jaar die ooreenstemmende tyd met die krane wat toegedraai was vir besproeiingsboere en reuse-verliese in inkomste en werksgeleenthede vir die dorp meegebring het. Foto Dawie de Klerk

Kommentaar

Republikein 2026-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer