#PasIn: Bloedige warm Maandag op pad
Bloedige warm weer met maksimum temperature van tot 37 °C word môre op plekke soos Aroab, Oshakati en Ondangwa verwag, terwyl daar elders wel enkele tot geïsoleerde donderbuie kan voorkom.
Windhoek, Otjiwarongo, Okakakara, Katima Mulilo en Karasburg kan ook maksimum temperature van tussen 34°C en 36 °C verwag.
Die Namibiese weerkantoor sê gedeeltelike bewolkte, maar baie warm weer kom ook vir die ||Kharasstreek en die suidweste.
Gedeeltelike bewolkte, maar baie warm tot bloedige warm weer word oor die groter dele van die land verwag.
Winderige weer kan in die Suide en Weste verwag word.
Meer reën word ook vandeesweek oor dele van die land verwag.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie