Foto Facebook/Rheta Kruger, Namibië Reën / Weer
Foto Facebook/Rheta Kruger, Namibië Reën / Weer

Otavi-vallei se beker loop oor

Iréne-Mari van der Walt
Die Otavi-vallei het teen gister al sowat 606 mm reën gedurende die reënseisoen ontvang. Die Namibië Meteorologiese Diens het ’n weerwaak uitgereik met geïsoleerde tot verspreide donderbuie en reën wat in die noordelike, sentrale en suidelike dele van die land kan voorkom en kitsvloede kan veroorsaak. Foto Retha Smeer/Facebook/Namibië Reën / Weer

Kommentaar

Republikein 2026-01-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer