Nog reën kom laaste week van Februarie
Droër toestande in Maart, April verwag
La Niña-toestande, wat wêreldwye reënpatrone oor die afgelope drie jaar oorheers het, het nou finaal plek gemaak vir meer neutrale Enso-toestande.
Terwyl Namibië tussen 20 en 27 Februarie weer ’n goeie kans op reën het wat die keer verder wes en suid kan uitbrei as die afgelope weke se reënweer, kan droër toestande daar
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie