Naweekreën val wyd

Damme ietwat leër as verlede jaar
Namibiërs juig nadat reënneerslae die afgelope naweek oor groot dele van die land voorgekom het.
Terwyl reën gisteroggend nog wydverspreid oor Namibië voorgekom het, sal die onweer na verwagting teen vandag ietwat opklaar. Die Namibiese weerkantoor voorspel enkele geïsoleer
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer