Namibië juig oor reën
Swaar buie oor naweek ontvang
Namibië se reënseisoen het klaarblyklik nou eindelik begin, met swaar reën wat nog vir vandag in die noordweste, sentrale noorde asook die Zambezistreek verwag word.
Terwyl die Namibiese weerkantoor teen verdere swaar reën vir vandag in die noordwestelike, sentrale noordelike en Zambezistreek waarsku, het goeie reënneerslae die afgelope nawee
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie