’n Groen en nat Kersfees en Nuwejaar
Republikein wens alle Namibiërs en besoekers ’n vreedsame, gelukkige en nat Kersfees en Nuwejaar toe - of jy en joune saam onder 'n makalanie-, palm-, of doringboom kuier! Ons is weer op 9 Januarie op straat – volg tot dan ons sosiale media platforms vir al ons nuus van oraloor die land.
Hierdie pragfoto is tussen Okahao en Outapi geneem en is op die 'Weergesprekforum' WhatsApp-groep gedeel.
Hierdie pragfoto is tussen Okahao en Outapi geneem en is op die 'Weergesprekforum' WhatsApp-groep gedeel.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie