Minder reën tot April voorspel
Sopnat Desember
As gevolg van die verskuiwings van La Niña na El Niño- neutrale toestande, word verwag dat die verhoogde reënval wat gewoonlik met La Niña gekoppel word, sal afneem.
Desember 2025 was ’n buitengewone nat Desember landswyd, maar tussen Februarie en April vanjaar word verwag dat die verhoogde reënval wat gewoonlik aan La Niña-toestande gekopp
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie