La Niña-toestande heers nog steeds

Volstaan by gemiddelde tot bogemiddelde reën
Oor die algemeen voorspel die meeste modelle 'n 75% kans dat La Niña-toestande sal voortduur, wat tot 'n normale tot bonormale seisoen tussen Desember 2022 en Mei 2023 sal lei.
Elvira Hattingh
Terwyl reëntoestande vir Namibië na verwagting weer vanaf môre of Donderdag kan verbeter, dui langtermynvooruitsigte steeds dat ’n gemiddelde tot bogemiddelde reënseisoen op
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer