La Niña klou vás

Uitsonderlik sterk, láát in die seisoen
Vroeë aanduidings is dat die Indiese Oseaan moontlik gunstige toestande gaan skep vir normale tot bonormale reënneerslae tydens die komende somerreënseisoen.
Elvira Hattingh
Dit is uitsonderlik vir die huidige La Niña om nog steeds sulke sterk waardes in hierdie laat stadium van die jaar te behou. Boonop is daar vroeë aanduidings dat seeoppervlaktemp
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer