Kunene juig, maar reën ook gevaarlik

Meer reën vandeesweek voorspel
Elvira Hattingh
Terwyl inwoners van die droogtegeteisterde Kunenestreek juig van blydskap nadat goeie reënbuie veral die afgelope Saterdag in die weste van die land voorgekom het, het verskeie toeriste noue ontkomings gehad.

Drie vroue het Saterdag omstreeks 17:00 met ’n bakkie op die C43-pad na Epupa – 50 km van Opuwo – deur ’n rivierloop oor ’n sementbruggie gery waarna hulle wit dubbelkajuitbakkie glo afgespoel en omgeslaan het. Meer inligting oor die voorval is nog nie beskikbaar nie.

Dit kom terwyl die plaaslike toergids Toni Hart ’n waarskuwing op die Facebookblad Reën in Namibia gedeel het dat toeriste in die Kunenestreek versigtig naby die rivier moet wees.

“Verskeie toeriste moes reeds die afgelope week uit rivierlope gered word. Riviertjies het die padoppervlak op sommige plekke beskadig,” het sy gesê.

“Wees versigtig as jy die rivier oorsteek. As jy nie seker is nie, loop eers daardeur. As plaaslike mense nie self daardeur ry nie, moet jy ook nie. Moenie in rivierbeddings kampeer nie en moenie deur die Hoaruseb- of Hoanibrivier ry nie, hierdie riviere is bekend vir dryfsand,” het sy bygevoeg.

By Ruacana het daar Saterdag 70 mm in net twee ure gereën, met die droogtegeteisterde Kamanjab wat Saterdag ook reën gehad het. Sowat 22 mm het op dié dorp self geval en tot 58 mm op die bergtoppe.

Die sentrale noordelike dele van die land het ook “mooi reën” gehad, het Sakaria Gumede Kandenge op Reën in Namibia laat weet. Hy het ’n foto van ’n nat Outapi gedeel waar die water staan.

In die noordooste naby Tsintsabis het dit tot 70 mm op die plaas Driemaal gereën, met nog ’n nabygeleë plaas, Kyalami, waar daar Sondagoggend 30 mm uit die reënmeter gegooi is. Op Tsumeb se lughawe en in Grootfontein het dit Saterdagnag sowat 1,5 mm gereën.

Die hoofstad het ook ’n bietjie reën gehad en Michel Kunst het 5 mm Sondagoggend in sy reënmeter gehad.

Intussen het die Namibiese weerkantoor vir vandag teen erge warm weer oor groot dele van die land gewaarsku, terwyl reën en geïsoleerde donderstorms in die Noorde kan voorkom.

Vandeesweek bied ’n verdere kans op reënweer vir die sentrale tot noordelike dele van die land, veral vanaf Woensdag en met die fokus op die Kunenestreek. – [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-06-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 9° | 27° Rundu: 10° | 26° Eenhana: 13° | 28° Oshakati: 13° | 27° Ruacana: 12° | 28° Tsumeb: 12° | 24° Otjiwarongo: 9° | 22° Omaruru: 11° | 25° Windhoek: 8° | 20° Gobabis: 8° | 21° Henties Bay: 17° | 31° Wind speed: 37km/h, Wind direction: E, Low tide: 10:52, High tide: 04:51, Low Tide: 23:20, High tide: 17:25 Swakopmund: 18° | 26° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SE, Low tide: 10:50, High tide: 04:49, Low Tide: 23:18, High tide: 17:23 Walvis Bay: 19° | 32° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SE, Low tide: 10:50, High tide: 04:48, Low Tide: 23:18, High tide: 17:22 Rehoboth: 7° | 21° Mariental: 10° | 23° Keetmanshoop: 12° | 23° Aranos: 9° | 22° Lüderitz: 15° | 31° Ariamsvlei: 12° | 24° Oranjemund: 12° | 19° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 10° | 22° Lubumbashi: 9° | 25° Mbabane: 10° | 21° Maseru: 6° | 17° Antananarivo: 11° | 19° Lilongwe: 12° | 25° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 8° | 20° Cape Town: 12° | 17° Durban: 14° | 23° Johannesburg: 10° | 18° Dar es Salaam: 21° | 28° Lusaka: 11° | 23° Harare: 10° | 22° Currency: GBP to NAD 22.96 | EUR to NAD 19.45 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.35 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 853.63 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 48.27 | USD to KES 127.98 | USD to NGN 1479.51 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1783.38 Down -0.16% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13140.91 Up +0.02% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27062.37 Up +2.44% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 331.15/OZ UP +0.51% | Copper US$ 4.42/lb UP +0.27% | Zinc US$ 2 854.10/T DOWN -0.42% | Brent Crude Oil US$ 86.00/BBP UP +1.50% | Platinum US$ 996.55/OZ UP +1.11% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 9° | 27° Rundu: 10° | 26° Eenhana: 13° | 28° Oshakati: 13° | 27° Ruacana: 12° | 28° Tsumeb: 12° | 24° Otjiwarongo: 9° | 22° Omaruru: 11° | 25° Windhoek: 8° | 20° Gobabis: 8° | 21° Henties Bay: 17° | 31° Wind speed: 37km/h, Wind direction: E, Low tide: 10:52, High tide: 04:51, Low Tide: 23:20, High tide: 17:25 Swakopmund: 18° | 26° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SE, Low tide: 10:50, High tide: 04:49, Low Tide: 23:18, High tide: 17:23 Walvis Bay: 19° | 32° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SE, Low tide: 10:50, High tide: 04:48, Low Tide: 23:18, High tide: 17:22 Rehoboth: 7° | 21° Mariental: 10° | 23° Keetmanshoop: 12° | 23° Aranos: 9° | 22° Lüderitz: 15° | 31° Ariamsvlei: 12° | 24° Oranjemund: 12° | 19° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 10° | 22° Lubumbashi: 9° | 25° Mbabane: 10° | 21° Maseru: 6° | 17° Antananarivo: 11° | 19° Lilongwe: 12° | 25° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 8° | 20° Cape Town: 12° | 17° Durban: 14° | 23° Johannesburg: 10° | 18° Dar es Salaam: 21° | 28° Lusaka: 11° | 23° Harare: 10° | 22° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.96 | EUR to NAD 19.45 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.35 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 853.63 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 48.27 | USD to KES 127.98 | USD to NGN 1479.51 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1783.38 Down -0.16% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13140.91 Up +0.02% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27062.37 Up +2.44% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 331.15/OZ UP +0.51% | Copper US$ 4.42/lb UP +0.27% | Zinc US$ 2 854.10/T DOWN -0.42% | Brent Crude Oil US$ 86.00/BBP UP +1.50% | Platinum US$ 996.55/OZ UP +1.11%